Home » Rekordtyd - 1:49,2 by Johan Volschenk
Rekordtyd - 1:49,2 Johan Volschenk

Rekordtyd - 1:49,2

Johan Volschenk

Published 2005
ISBN : 9780624024705
Paperback
96 pages
Enter the sum

 About the Book 

As die 16-jarige Sarel du Toit se meisie hom laat staan vir ’n ou in matriek, is hy vasbeslote om óók soos sy teenstander ’n Suid-Afrikaanse rekordhouer te word. Hy vra ’n swart atleet, Simon Tau, om sy oefenmaat te word, en saam begin elkeen om syMoreAs die 16-jarige Sarel du Toit se meisie hom laat staan vir ’n ou in matriek, is hy vasbeslote om óók soos sy teenstander ’n Suid-Afrikaanse rekordhouer te word. Hy vra ’n swart atleet, Simon Tau, om sy oefenmaat te word, en saam begin elkeen om sy eie doel na te streef.